У нас вы можете посмотреть бесплатно Legacy Conversations – SADF – Roland de Vries – Episode 2 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons praat met Majoor Generaal Roland de Vries, 61 Meg en heelwat meer senior posisies. Hy is ‘n SAW legende. Roland praat oor die Ratel IFV en dan oor na die veiligheid situasie in Suid Afrika en wat gedoen moet (nie kan, moet) word om te oorleef. Moenie die episode mis nie. Dis belangrik dat soveel mense moontlik bereik word met sy boodskap en kennis. Teken in asb om ingelig te word van nuwe episodes. Merk die klokkie vir outomatiese opdatering. Dankie. Links: Koop “Veiligheid vir Gemeenskappe” dmv Tertia Swart by +27 78 648 8616 f gaan direk na www.naledi.co.za. Die boek kos R295 afgelewer in Suid Afrika. Sy ander boeke, bv “Eye of the Firestorm” is aanlyn by https://www.helion.co.uk and https://www.warbooks.co.za. Sponsor - www.georgemjames.com Website - www.legacy-conversations.org George M James – www.georgemjames.com Legacy Conversations – www.legacy-conversations.org