У нас вы можете посмотреть бесплатно Dis OKAY met Rene - Episode 15 (Gas: Lize Beekman) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Haar merkwaardige stem is een van Suid Afrika se mees kosbaarste juwele, maar het vir ‘n ruk stil geraak... Vandag gesels ons met Lize Beekman oor haar besonderse storie van hoop en hoe mens jouself, deur die genade van Bo, weer stadig van die vloer af optel en oor begin. Hoe kuns jou weer tot verhaal bring na trauma en hoe die Here soveel vir jou beplan en jou kan seën as jy net bereid is om jou baklei vuiste oop te maak en te ontvang wat Hy vir jou bestem het. So maak jou vuiste oop en ontvang Lize se getuienis en haar storie van liefde en herstel. Mag hierdie jou seën. Deel dit gerus met jou mense, versprei hoop en maak ‘n verskil – veral nou, ons land het hoop weer nodig. Besoek www.renedupreez.co.za om te sien waarmee ek jou kan help. Baie dankie aan almal wat my episodes moontlik maak, julle is staatmakers: Yellow Lemon Media The Marketing Zoo Francois de Klerk (Fafa Makeup) Milk and Honey Nonna's Flowershop Le Cheveux Ivory Manor Boutique Hotel Land Rover Centurion