У нас вы можете посмотреть бесплатно Aidam-John & Lil' Willy - Alleen op Kersfees (Official Audio) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons glo dat Desember regtig die maand van liefde is, want dis tyd van die jaar wat jy maklik die meeste liefde kan ervaar. Met daai gesê is dit ook die tyd wat jy die meeste eensaam kan voel as jy nie iemand het nie. Aidam-John & Lil' Willy spreek dit aan in hul nuutste enkelsnit Alleen op Kersfees 😌🌲 Hoe ? Hoe gaan ek nou maak My planne is klaar beraam Geskenke's onder die boom gepak Terwyl die maratak nou hang En ek alleen daar staan En hoop ek, hoop vir beter dae Wanneer is dit regtig my beurt 'n Regte persoon op 'n regtig manier moet kry Wat bestem is net vir my En die jaar is nou nie my jaar Die wind wat verwoesting saai En moedeloos geskenke weg moet pak En ek wag, ek wag nog net 'n jaar En hoop liefde gee ons 'n kans, 'n kans Ons is moeg van alleen op kersfees wees Januarie was ek vol hoop Februarie is die maand van liefde En daar staan ek met 'n dooie roos Herfs begin in Maart maand En soos die blare in April Hoop ek jy val vir Mei Junie maand is die koue maand Soos die skouer waarmee jy my vermy Julie en Augustus hulle skiet vir ons gou verby Is lente in September So in Oktober lentegeur ek oor jou November het jou opgewonde Want die feestyd is amper hier En hier sit ek alweer in Desember Stok alleen Wanneer is dit regtig my beurt (joh) 'n Regte persoon op 'n regtig manier moet kry Wat bestem is net vir my En die jaar is nou nie my jaar Die wind wat verwoesting saai En moedeloos geskenke weg moet pak En ek wag, ek wag nog net 'n jaar En hoop liefde gee ons 'n kans, 'n kans Ons is moeg van alleen op kersfees wees Sonder jou En teleurgestellings dit kom so ongewens En dit maak te seer En die jaar is nou nie my jaar Die wind wat verwoesting saai En moedeloos geskenke weg moet pak En ons wag, ons wag nog net 'n jaar En hoop liefde gee ons 'n kans, 'n kans (ons 'n kans) Ons is moeg van alleen op kersfees wees (ons is moeg) Alleen op kersfees wees Alleen op kersfees wees Volg ons op sosiale media asseblief 🤳 Facebook: / Instagram: / aidamjohn_l. . Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly #StayViral