У нас вы можете посмотреть бесплатно Ricus Nel & Riaan Benadé - 308 (Amptelike Musiekvideo) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Luister '308' hier: https://RicusRiaan.lnk.to/308 Hierdie was een van ons lekkerste videos nog! 'n Spesiale dank aan Marco van Deventer vir jou fantastiese gesigsuitdrukkings, Eric en Tehan van ETG Creative vir die uitstekende video, Georic Lomas vir jou moeite en dans choreografie en Lock&Load vir hul gasvryheid by hul winkel, besoek die manne gerus vir regte roere! Hoop julle jag lekker hierdie seisoen! Groete, Ricus & Riaan ______________________________________ Lirieke: So kyk n 243 is n lekker ding die maar hy's bietjie lig in die broek En dan n 30-06 die manne sê hy kwes Maar hy bang hom want hy skop hom met 'n koek... hou Die 303 Gemaak vir Oupie Gewerk maar hy't afgetree En die 270 laat die bokkies brul Ma jy wag hom laat hy kansie gee Daars Niks wat jag soos n 308 Want dis Boef Bah Kwah Lê die bokkies geslag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Niks wat jag soos n 308 Want dis Boef Bah Kwah Lê die bokkies geslag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Kyk, n 375 het n lekker Lyf Maar sy baas se tottie is kort En n 458 wag vir die dag Wat n 'Fant jou in jou poefie stort En dan n 3 honnert, gebore bedonnerd Wie kort 'n kakebeen En n 338 laat die manne lag Want ons jag nie op n kilo heen Daars Niks wat jag soos n 308 Want dis Boef Bah Kwah Lê die bokkies geslag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Niks wat jag soos n 308 Want dis Boef Bah Kwah Lê die bokkies geslag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Daars n magdom koele in die wereld Nog niks gese en ek wil nie se Oor die 6.5we nie Kyk Riaan, alles werk, gebruik wat jy het, dis lekker om te jag!! Maar Daars Niks wat jag soos n 308 Want dis Boef Bah Kwah Lê die bokkies geslag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Niks wat jag soos n 308 Want dis Boef Bah Kwah Lê die bokkies geslag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Jy kan vir my oppi horison kry waar die 308 nog Jag Nou ma toe… Dan is dit so…