У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Dans Kort Film Amptelik (2021) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Stel jou voor: Dit is jou heel laaste skooldans, die hoogtepunt van jou skoolloopbaan. Alles moet perfek wees vir hierdie spesiale aand. DIE DANS is 'n kortfilm wat 'n groep matriekleerlinge volg terwyl hulle voorberei vir hul afskeidsdans. As 'n gebaar van waardering het die skool 'n laaste dans gereël om die matriekklas te vier. Die hoofkarakters, Brendan en Klara, het gevoelens vir mekaar, maar sukkel om dit uit te druk. Brendan se beste vriend, Heinrich, spring in met 'n plan om hom te help om Klara na die dans toe te vra. Terselfdertyd beleef Heinrich sy eie romanse met Dewald, Klara se beste vriend. Tipiese hoërskooldrama speel af wanneer Leanne, wat 'n oog op Brendan het, jaloers is oor sy belangstelling in Klara en haar eie planne begin beraam. ROLVERDELING: Brendan – Andre Olivier Klara – Lohandi Gouws Heinrich – Lukas Potgieter Dewald – MJ Vermaak Leanne – Annie Opperman Chante – Halle Arnolds Pieter – Baansie Stimie Denise – Christine Van Schoor Juffrou Oosthuizen – Cheree Loots Hoof – Pieter Voges Brendan se pa – Ruan C Tennant Klara se ma – Natasja Gouws SPAN: Vervaardiger – Lukas Potgieter / lukaspotgieterpage Kinematografie – Leon Barnardt / lbcinematics Klank – Ruan C Tennant / ruantennantofficial Spesiale dank aan: LB Videography LCP Productions CORDELIA Hoërskool Tuine Nota: 'DIE DANS' Kortfilm is kopiereg beskerm deur Lukas Potgieter en LCP PRODUCTIONS ©2021. Ongemagtigde verspreiding, reproduksie, verhuring, of uitvoer is verbode volgens die wet. Note: 'DIE DANS' Short Film is copyrighted by Lukas Potgieter and LCP PRODUCTIONS ©2021. Unauthorized distribution, reproduction, rental, or export is prohibited by law. DIE DANS Kort Film ©2021 Lukas Potgieter