У нас вы можете посмотреть бесплатно news today 7 Dec 2025 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
AGS Postdene eer hul herderspaar vir toegewyde diens “’n Arbeider is sy loon werd.” Met hierdie Skrifgefundeerde beginsel het die gemeente van die AGS Kerk in Postdene, Postmasburg, vandag hul waardering en respek getoon aan hul toegewyde herderspaar. Volgens proponent Manfred Seekoei, wat die treffende boodskap gebring het, is die jaarlikse erkenning van herderspare ’n nasionale instruksie van die breë AGS Kerk van Suid-Afrika. Vandag het die gemeente besondere erkenning gegee aan Evangelis John Lottering en sy gade, Lena Lottering, vir hul merkwaardige dienswerk – nie net in die gemeente nie, maar ook in die breër Postmasburg-gemeenskap.