У нас вы можете посмотреть бесплатно Graad 11 Euklidiese Meetkunde #5: Toets Voorbeelde или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hello julle :) Hierdie is die laaste Euklidiese Meetkunde video in hierdie reeks. Ons gaan deur voorbeelde wat 'n bietjie meer ingewikkeld is - iets wat jy dalk in 'n toets sal sien. Daar is twee voorbeelde in die video. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: ------------------------------- 00:04 Inleiding 00:58 Voorbeeld 1 07:30 Voorbeeld 2 17:19 Einde ------------------------------- Vir nog videos, kyk hier 👇: Vir die vorige video, click hier: • Graad 11 Euklidiese Meetkunde #4: Makliker... As julle nog videos in die Graad 11 reeks soek, kyk hier: • Graad 11 As julle 'n studiebundel vir julle matriek eksamen nodig het, kyk gerus hier: https://www.stuvia.com/doc/1731504/ma... Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer. As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂