У нас вы можете посмотреть бесплатно Hart tot Hart Potgooi | Gas: Pickard Henn | Episode 5 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Pickard Henn van CIAM (Christ In Action Ministries) het by die Potgooi kom kuier en hoe wonderlik was sy storie van by God-uitkom of sal ek eerder sê tot by die punt van vir-Jesus-ja-sê. Hy is nie 'n oomblik spyt nie en leef sy roeping voluit terwyl hy ook wonders in die naam van Jesus beleef. Jou verhouding met God gaan verseker 'n verryk en verdiep inspuiting kry met die luister hiervan! Vir meer oor CIAM: https://ciam.co.za/ Vir meer oor ons: https://www.ankervanhoop.com/ Baie dankie vir elkeen wat gee, sonder julle is hierdie werk nie moontlik. Vir julle wat wil ondersteun en gee volg die veilige skakel: https://pay.yoco.com/anker-van-hoop #VerhoudingMetGod #IntiemMetGod #HartKonneksie #AnkerVanHoop #LeweInOorwinning