У нас вы можете посмотреть бесплатно In die Hemel или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie lied dra ek op aan my pa wat verdrink het 30/12/1987 toe ek en my broer Tredoux Burger 3 jaar en 7 maande onderskeidelik was... Dankie aan Pierre Rossouw dat jy altyd in my glo, dankie dat as ek woorde gee dit soms net musiek raak... Ek dra ook die lied op aan elke mens daar buite wat al 'n pa in die hemel het... Asseblief onthou een ding, ek is nie 'n sanger nie, ek love skryf, maar die lied kom uit die hart uit, en dit maak dit vir my spesiaal... Dankie aan my pa Tewie wat my groot gemaak het asof ek sy eie seun is... Dankie dat ek vir jou mag pa noem, dankie dat ek jou mag baai soen, dankie dat jy my soms vasdruk sonder dat jy dit agter kom... Dankie Here dat U na my pa in die Hemel kyk, druk hom vanaand vas, want ek dink hy weet ek sou vanaand saam met hom gedans het... Mag pa die beste vadersdag ooit in die hemel geniet... Hierdie song is vir jou vir Vadersdag die komende Sondag... Vir jou daar buite vra ek om die video te deel, ek vra jou om jou pa liefde te gee terwyl jy kan, tyd is net geleen aan ons... As jy my pa geken het, en as jy jou pa mis, steek die Sondag 'n kersie aan vir hulle in die Hemel...