У нас вы можете посмотреть бесплатно Bankfontein campsite или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Bankfontein Bush Campsite - Van der Kloof dam - Bankfontein Bankfontein is n familie plaas geleë in die Suid-Vrystaat tussen Luckhoff en Philippolis en front nagenoeg 3km aan die Vanderkloof dam water vlak. Bankfontein is sowat 55km vanaf die naaste dorp en het beperkte selfoon sein op sommige dele van die plaas. Alle elektrisiteit word verskaf deur sonpanele en 'n omsetter. Die plaas bied 'n unieke geleentheid vir die natuurliefhebber om weg te breek vir 'n tydjie en die pragtige Suid-Vrystaat natuurskoon te geniet. Die plaas beskik oor 'n ten volle toegeruste, private kampterein wat as groep bespreek kan word. Verskeie aktiwiteite is beskikbaar vir die meer aktiewe persone terwyl dit ook 'n ideale geleentheid bied net vir 'n blaaskans. Die kampterrein is geleë onder koelte bome langs 'n spruit sowat 1km van die dam oewer. Dit bestaan uit vier permanente tente. Daar is 'n verdere ses staan plekke vir kampeerders wat hul eie tente wil opslaan. Daar is twee badkamers wat ten volle toegerus is met warm water storte en toilette. Die unieke berg stort is ook n belewenis. Die gemeenskaplike braai area is ideal vir n gesellige kuier area en funksioneer ook as die "kombuis" vir kampeerders. Daar is ligte beskikbaar by die braai area sowel as beperkte krag vir kragpunte (sonpanele). Gaste is ook welkom om van die vries en yskas geriewe gebruik te maak indien nodig. Bankfontein tented campsite rates. All beds have fitted sheets, duvets and pillows. No towels provided. Exclusive tent Private bathroom and braai/cooking facilities. Apart from main campsite (about 50m) Sleeps 2 (king size bed) Price: R200 pppn Main Campsite Communal bathrooms and braai/cooking facilities • Luxury tent x1 Sleeps 2 (King size bed) Price: Adults: R150pppn Children (u/12): R125pppn • Luxury family tent x 1 Sleeps 4 (1 double bed, 1 single bed, 1 single bunk bed above double bed) Price: Adults: R150pppn Children (u/12): R125pppn • Family tent x2 Sleeps 2 (2 single beds) Price: Adults: R125pppn Children (u/12): R110pppn • Family tent x 2 Sleeps 4 (2 bunk beds) Price: Adults: R125pppn Children (u/12): R110pppn • Open camp sites x 6 Campsites vary in size. No electrical points at campsites Price: Adults: R100pppn Children (u/12): R75pppn 4x4 ROETES Visvang in die Vanderkloof dam met braai geriewe by die water. Vir die natuur liefhebers is daar Voëlkyk en natuur skoon. Die plaaspaaie leen hulself toe vir beide maklike en meer uitdagende bergfiets roetes. Al die 4x4 paaie kan ook met 'n fiets aangedurf word, en neem jou tot by die mooiste areas op die plaas. Bergfiets Ry Daar is nagenoeg 28km se dubbelspoor plaas paaie. Die meeste van hierdie paaie is toeganklik vir 2x4 voertuie met genoeg grondvryhoogte en daar kan gemaklik gery word terwyl die natuurskoon bewonder word. Ander roetes /paaie is net toeganklik vir 4x4 voertuie. Hierdie 4x4 paaie is egter die mees belonend aangesien dit lei na pragtige uitsigtige oor die Vanderkloof dam en die omliggende area terwyl dit 'n uitdaging bied vir die 4x4 entoesias. Website https://www.bankfonteinfs.co.za/kampt... Farm Bankfontein, Phillipolis, 9970, South Africa GPS -30.07412, 24.88377 Kantoor ure : +27 51 004 0165 Tel: 051 773 7001 na ure Email: bankfonteinfs@gmail.com Webtuiste: www.bankfonteinfs.co.za