У нас вы можете посмотреть бесплатно GROOT-Kombuis | Geraldine Barkhuizen maak Milo Balletjies | 30 Augustus 2024 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Geraldine Barkhuizen maak 'n Sjokoladesous op Die GROOT Ontbyt, 30 Augustus 2024 Ge se MILO BALLETJIES BESTANDDELE: 1 x 250 g pakkie Marie-beskuitjies, fyngedruk 1 blikkie kondensmelk. 4 eetlepels Milo of 2 eetlepels kakaopoeier ½ koppie klapper + ekstra klapper vir rol METODE: 1. Maak die Marie-beskuitjies fyn en gooi in ‘n mengbak. (Dit werk goed in 'n voedsel verwerker as jy een het) 2. Voeg die Milo, klapper en kondensmelk by en meng goed. 3. Rol teelepels vol in balle en dan rol in klapper om te bedek. 4. Plaas in die yskas vir 30 minute of tot ferm. Stoor in yskas. #DieGROOTOntbyt #icecream #chocolatesauce