У нас вы можете посмотреть бесплатно AFGRI_2026 Balfour Hooidag_AV 2.mp4 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die 13de Balfour Hooidag was 'n groot sukses, en AFGRI was daar om die nuutste innovasies ten toon te stel! Niël Ackerman, ons AFGRI Equipment bemarker, het entoesiasties gesels oor die splinternuwe John Deere trekkers en balers wat pas aan die mark bekendgestel is. Van verbeterde doeltreffendheid en presisie-tegnologie tot groter bale-kamers en outomatiese funksies – hierdie masjiene neem hooimaak na die volgende vlak vir 2026 en verder! Of jy nou op soek is na krag, betroubaarheid of slim boerdery-integrasie, John Deere lewer weer eens topklas toerusting wat boere se produktiwiteit laat styg. #BalfourHooidag #JohnDeere #AFGRIEquipment #HooiDag2026 #Landbou #Balers #LandbouToerusting