У нас вы можете посмотреть бесплатно Bendegeweld vlam op in Uitsig или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
TWEE mans is vas weens die skietdood van ’n vierjarige meisie van Uitsig, Parow. Die mans (albei 21), vermeende lede van die Terrible Josters, is van die moord op Thea Lewis aangekla. Thea het Woensdag buite in hul jaart by Cedar Court gespeel toe die skietery plaasgevind het. Sy is in die bors getref en het op die toneel gesterf. Nog twee jongelinge, Wayden Loft (18) en Diego Hoorn (15), is Dinsdagaand in ’n drive-by shooting doodgeskiet. Volgens Care Mission se past. Adam Alexander is daar in die afgelope 10 maande 37 onwettige vuurwapens in die gemeenskap gekonfiskeer en 2 200 mense is vir die onwettige besit van drugs gearresteer. Volgens Alexander probeer hy nog uitvind waaroor die skietery in Uitsig gaan.