У нас вы можете посмотреть бесплатно Bittereinder - SOEKLIG (Stemme) feat. The Royal Madness или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Shot and cut by Louis Minnaar. Assistance by Christo Niemandt. Wardrobe by Martie Rademeyer & Liesl Rautenbach Listen to our new album including this song at: https://orcd.co/volksvreemde_vertalings Special thanks to: Nazareth House (PTA) The Royal Madness Jägermeister LYRICS: die lewe word ‘n sirkel om jou stuur uit in die nag want die heelal het ons verwag stuur ‘n soeklig uit in die nag want die heelal het ons lankal verwag stuur ‘n soeklig uit in die nag want die heelal het ons lankal verwag in die buitenste ruim is die pols van jou hartsein harder in my ore as komete wat verby gly ligter as sonskyn, sterrestelsels verdwyn alles kan tog eindig as jou asem in my bly, my ruimtetuig is eintlik in ‘n siklus van verlies tyd gebuig om liefde bo die donkerte te kies maar tyd bly tog die koning, ‘n sirkel om my nek ‘n almanak oneindeloos om kruisies op te trek die lewe word ‘n sirkel om jou dryf deur die niksheid, mik vir die swart gat flikkerend soos leemtes wat die heeltyd aan jou hart vat sterrebeelde dryf in hul bane verby splitsekondes hervorm in jare vir my ‘n leeftyd van uitkyk sonder om jou ooit te sien is die siklus die liefde wat ons altwee verdien? dalk kan ek nie meer nie, dalk los ek jou hier ek hoor nie meer die sein nie, dis die enigste manier stuur ‘n soeklig uit in die nag die heelal het ons lankal verwag stuur ‘n soeklig uit in die nag die heelal het ons lankal verwag jou lewe word ‘n sirkel om jou jou lewe word ‘n sirkel om jou jou lewe word ‘n sirkel om jou jou lewe word ‘n sirkel om jou