У нас вы можете посмотреть бесплатно Saambly of trou (Ep222) | Fanie Myburgh или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
LUISTERAARS VRAAG: SAAMBLY OF TROU Vandag beantwoord ons 'n luisteraars vraag wat uit drie dele bestaan: (1) Waar staan dit in die Bybel dat 'n mens moet trou? (2) Is saambly sonde en staan dit in die Bybel? (3) Is seks nie genoeg om ons in 'n vaste verhouding een voor God te maak nie? Na aanleiding van die volgende Bybel verse is dit duidelik dat seksuele omgang nie die huwelik moet voorafgaan nie maar dat die huwelik die sleutel is om saam te mag bly. 1 Korinthiërs 7:3-5, Spreuke 5:18, 1 Korinthiërs 6:18, Genesis 2:4, 1 Korinthiërs 7:2 en 36, Maleagi 2:13-14, Romeine 7:2. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of [email protected] Webblad: www.faniemyburgh.co.za Facebook: / faniemyburghblad Subscribe hier: https://youtube.com/@faniemyburgh?sub... #podcast #christen #afrikaans #faniemyburgh #motivationalspeaker #bybel #geloof #woordvangod #kortenkragtig #god #jesus #jesuschristus #evangelie #christus #pastor