У нас вы можете посмотреть бесплатно 4 Riglyne vir 'n kragtige gebedslewe или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Wil jy graag 'n kragtige gebedslewe hê? Wil jy dat dinge gebeur wanneer jy bid? Dat God jou gebede beantwoord? In hierdie boodskap gee ek 4 riglyne uit die Bybel wat nodig is vir 'n kragtige gebedslewe. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek my Patreon bladsy, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede. / daniematthee http://www.obed.co.za Ondersteun asseblief ook my drama 'VRY' wat by die Nasionale Kunstefees te sien is. Klik op die link hieronder om dit te kyk. https://nationalartsfestival.co.za/sh... My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op sy lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.