У нас вы можете посмотреть бесплатно Dwergieman - Randal Wicomb - Kunste Fabriek Orkes 2025 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dwergieman Randall Wicomb Verwerk deur Marleen Boshoff Randall Wicomb toonset die gedig deur C. Louis Leipoldt, uit die digbundel Slampamperliedjies. Ons speel ‘n instrumentale weergawe van hierdie stuk. In ‘n gat daar onder die Sukkeldoring Het ‘n dwergieman sy huis. Die mure daarvan is goudgeel klei, En die vloer van silwergruis. Die lampe is klein vuurvliegies, Wat skitter soos sonneskyn As die groen van die skemeraand val En die son se glans verdwyn. Die stoele is bergkristalle, Wat onder die liggies blink; Die tafel ‘n groot wit paddastoel, Met sy steel in die gruis gesink. Die kussings is fynste wit kapok Uit tinktinkie-nes gesteel; En die deurgordyn is ‘n meerkatvel, So sag soos sagte ferweel. Hier lewe die dwergie die jare deur Waar niemand hom ooit sal stoor; En hy en sy vrou kom net maar uit Om water te haal uit die voor. Die kinders die sê as hul altwee sien “Kyk daar loop die muisies, gou” En hul weet nie wat hulle muisies noem is die Dwergieman en sy vrou