У нас вы можете посмотреть бесплатно Tippie die olifant en Bee-Bee die By liedjie met lirieke | Afrikaanse Kinderliedjies или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dit is vir my, Bee-Bee die By so lekker om saam met Tippie die olifant te sing, dans, speel, leer en te lees. Bee-Bee-die-By opvoedkundige Afrikaanse kinderliedjies is verkrygbaar in Afrikaans, sowel as Engels. Klik op die skakels hier onder vir die speellyste: Gaan loer gerus na die Speellys waar die lirieke video en dansende, singende video voorkom met Bee-Bee-die-By en Tippie die olifant. Dit is nou groot pret en boonop opvoedkundig daarby. • Bee-Bee-die-By en Tippie die olifant Bee--Bee-the-Bee English educational songs: • Bee-Bee-the-Bee English educational songs Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel: • Afrikaanse Bee-Bee-die-By kinderliedjies Ken jy vir Tippie die olifant? Gaan kyk gerus op Tippie se Facebook blad en raak deel van hulle ongelooflike Curious Readers program om jou kind te help met lees in Afrikaans, Engels en ander Afrika tale. / learntoreadtippie Ek, Bee-Bee die By het ook 'n Facebook blad. Dit sal so lekker wees om saam met jou daar te kuier. / beebeedieby Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning. Gaan volg gerus vir Jeanette en Heuning op hulle platforms. Jeanette: / jeanettepretoriusartist Heuning: / heuning #beebeedieby #tippiedieolifant #Jeanette #heuningband