У нас вы можете посмотреть бесплатно Spektakel или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie satiriese kykie na talentkompetisies sê vyf moderne familiegroepe (bestaande uit slegs vroue) mekaar die stryd aan in die fiktiewe Beste in die Boland-kompetisie. In hierdie fel stryd tussen die Trots-gesin, die Obsessies, die Pretensies, die Kief K9’s en die Jaloesies word daar met menige heilige koeie die spot gedryf. Die organiseerder, Elna Egosentries, en haar hulpaanbieder, Nina Narcisties, ding self meedoënloos mee om die kalklig te steel. Regisseur en skrywer van die stuk, Christiaan Olwagen, het ook aandag geskenk aan die stryd tussen die ouers wat soms gedurende hierdie tipe kompetisies kop uitsteek, sowel as aan die identiteitskrisis van die vrou in Suid-Afrika. Geniet die Hoër Meisieskool Bloemhof se wenproduksie tydens die 2012 nasionale finaal.