У нас вы можете посмотреть бесплатно God sorg vir ons. Bywer jou daarom Vir die koninkyk van God Burgersdorp 8 Maart 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Preek 5A Voëls in die Bybel Die WILDE VoëLS God sorg vir die wilde voëls en die hele skepping. God sorg vir ons... Bywer jou daarom Vir die koninkyk van God en Vir die wil van God. Burgersdorp 8 Maart 2026 Votum Ps 125 Die wat op die Here vertrou, is soos Sionsberg, wat nie wankel nie en altyd vas bly staan. Soos die berge Jerusalem aan alle kante beskerm, so beskerm die Here sy volk nou en vir altyd. Benedictie Genade vir julle en vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon is, en van Jesus Christus die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde. Open 1:4,5 Lofsang Sing: Lied 188:1,3 Geloofsbelydenis Wet Sing: Ps 89-1:6 Gebed Sing met die oog op die prediking Sing Sb 17-1:2 Sittende Skriflesing Mat 6:19-34 Sing met die oog op preek Sing: Sing Sb 17-1:6 Sittende Teksverse Mat 6:26,31-34 Psalm 102:7 Preek Kollekte Sing: Ps 84-1:2,6 Slotseën “Die genade van die Here Jesus Christus, en die liefde van God, en die gemeenskap met die Heilige Gees, sy met julle almal.”Amen (2 Kor 13:13) Sing Sb 13-3