У нас вы можете посмотреть бесплатно 20260104 God help ons om te vind wat ons nie bedoel het om te verloor nie...|Jimmy Manders| или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In 2 Konings 6 gaan hulle na die rivier om bome af te saag. Een jong profeet verloor sy geleende byllem in die water. Hy raak paniekerig. Elisa sny ’n stok, gooi dit in die water, en die yster dryf boontoe. ’n Klein, amper snaakse wonderwerk. Hoekom sou God Hom bemoei met iets so onbenullig? Dalk omdat dit nie altyd die groot gevegte is wat ons breek nie, maar die klein verliese wat opbou. Dinge wat ons dink maak nie saak nie, totdat dit eendag op ‘n reëndag, wél saak maak. En dan voel dit net té veel. God wys deur hierdie wonderwerk dat Hy omgee oor die klein dinge. Hy herstel wat verlore is – of dit jou vreugde, jou vrede, jou geloof, of selfs jou hoop is. Hy is die God wat help om te vind wat jy nie bedoel het om te verloor nie.