У нас вы можете посмотреть бесплатно 5. Om te skyn soos ligte in die nag | Om Hemel en aarde Te verenig | Die Woord in Diepte или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Woord in Diepte met Regardt en Ayleen Stander In hierdie episode van Die Woord in Diepte delf ons in Filippense 2:14–16: hoe gelowiges “soos ligte in die wêreld” kan skyn—selfs in ’n krom en verdraaide geslag—deur alles te doen sonder murmurering en teëspraak. Ons praat eerlik oor hoekom kla en innerlike weerstand jou getuienis dof maak, en hoekom God se doel nooit net is dat jy “’n beter mens” word nie—maar dat jou lewe die Vader verheerlik. Van Jesus as die Lig (Johannes 8:12) tot die praktiese realiteit van die Woord vasthou (Psalm 119:105), hierdie gesprek wys hoe die lig in jou aan die bron gekoppel bly. Wat jy in Die Woord in Diepte gaan hoor: Hoekom Paulus so sterk fokus op murmurering en teëspraak Hoe “werk julle eie heil uit” saamgaan met “God wat in julle werk om te wil” (Filippense 2:12–13) Genade vs. werke: hoekom goeie werke nie jou redding verdien nie, maar dit wél bevestig (Efesiërs 2:8–10) Die gevaar om jou lig weg te steek (Matthéüs 5:14–16) Karakterbou vir die ewigheid—en hoe dissipline, selfbeheersing en gesondheid deel is van aanbidding (1 Korintiërs 6:19–20) As u hierdie uitsending van die Woord in Diepte geniet het deel dit met iemand of los kommentaar om ons te laat weet.