У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe help ek my kind om beter te lees? BOUSTENE (Afrikaanse LEESPROGRAM Les 1) или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie GRATIS Afrikaanse leesprogram video is die inleiding vir die leesprogram SUBSCRIBE sommer nou al op ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube kanaal om nie een video te mis nie. Hierdie video gaan waardevol wees vir alles ouers, opvoeders en kinders om te weet wat moet in plek wees nog voordat enige formele lees kan plaasvind en wat moet ook plaasvind tydens formele lees. Dit word op 'n baie eenvoudige manier verduidelik vir jou kind om maklik te verstaan. 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. • GRATIS Afrikaanse Leesprogram vir kin... 🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is. • LEER LEES vir kinders in Afrikaans (A... 🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel: • Плейлист 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ... 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse potgooi luister? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) 🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! 🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. / @pleasantmemorieseducation-ican 🦋Heelwat van ons Pleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle... 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)