У нас вы можете посмотреть бесплатно Stephan Visagie - For Keeps (Amptelike video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die 4KEEPS Album is nou beskikbaar by Musica, Look & Listen, Oppinoot, Music Moods en Super CD. Van die buiteland af kan die CD bestel word by www.cd24.co.za . Die album sal ook van einde Julie af beskikbaar wees by Musica. For Keeps / 4Keeps, oorspronklike lied geskryf toe ek in 2011 'n finalis was by die ATKV Crescendo Kreatief liedjieslypskool.. Ek het dit self getoonset en als maar ek was in goeie hande, Christiaan Muller, Douw en sy ma, wyle Christa Steyn, Lize Beekman en wyle Annake de Villiers het almal gehelp om die liedjie my hart se punt en baie spesiaal te maak. Johan, Etienne en Azel was die mense wat die video aanmekaar gesit het en ek bedank hulle vir hulle moeite om iets oorspronkliks te gedoen het-julle ouens was great! Die liedjie self is by Wynand Windpomp se studio in Bellville opgeneem Southern Buzz en ek is dankbaar vir hom en Gert Mostert wat 'n briljante werk gedoen het...die klomp lugtyd wat die liedjie kry by radiostasies soos Bosveld Stereo, Bokradio, SuidKaap FM en vele ander word opreg waardeer. Dankie vir almal wat luister, ek waardeer dit erg!