У нас вы можете посмотреть бесплатно Laerskool Lochnerhof o/13C vs Van Riebeeckstrand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Saterdag 6 Sept 2025. Interskole Lochnerhof o/13C speel teen Laerskool Van Riebeeckstrand op Van Riebeeckstrand se veld in Melkbosstrand. Dis interskole-naweek. Van Riebeeckstrand o/13C wen die wedstryd 17-12. Baie geluk. Die 2025 seisoen is afgestuit. Baie dankie aan twee wonderlike menere: ZW en Dewald, wat leiding geneem het op alle vlakke: fisiese afrigting en geestelik. Julle sal altyd in die ouens se harte bly, en ons ouers ook. Hierdie video is opgeneem en verwerk deur Yolande Vorster ('n Lochnerhof-ouer), met 'n iPhone 16 Pro Max, en 'n DJI Osmo Mobile 6 gimbal, verwerk op 'n MacBook op die iMovie program. Die doel van die video is vir afrigters om te gebruik as ontleding van die spel, en vir ouers wat nié die dag kon bywoon nie. Kontak Yolande Vorster by 0719755389 vir enige navrae.