У нас вы можете посмотреть бесплатно Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Rekeningkunde Les 9 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dis weer daardie tyd van die jaar dat matrikulante agter hul boeke moet inskuif om voor te berei vir die belangrikste eksamen van hul skoolloopbaan – hul eindeksamen. Maar matriekonderwysers is bekommerd omdat vanjaar se matrikulante al die ondersteuning moontlik nodig het om te slaag omdat hulle laas in graad 10 ’n volwaardige eksamen afgelê het. Hulle gaan dus die grootste eksamen van hul hele skoolloopbaan moet aflê sonder dat hulle oor die afgelope twee jaar oefening gekry het in die skryf van eksamens. Die Kuier Rapport Matriekklas dien vanjaar weer as middel om matrikulante by te staan ter voorbereiding van hul eindeksamen met addisionele lesse. KYK AL DIE LESSE HIER - https://www.netwerk24.com/netwerk24/s... Rekeningkunde Rekeningkunde is ’n vak wat handel oor finansiële inligting, transaksies en noukeurige boekstawing. Carline Willemse, aanbieder van die vak, sê in haar lesse wys sy vir leerders maklike tegnieke om die vak onder die knie te kry. “Werk vir jou tegnieke uit wat werk en nie tydrowend is nie. Onthou jy ken die werk, hou net kop.”