• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Vorms vir kleuters скачать в хорошем качестве

Vorms vir kleuters 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vorms vir kleuters
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Vorms vir kleuters в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Vorms vir kleuters или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Vorms vir kleuters в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Vorms vir kleuters

Lami ry in die vorms trein. Watter vorm gaan ons kry? Vierkant, sirkel, driehoek, reghoek en hart. Sterk en slim rympie: Ek is sterk, ek is slim. Drukkie drukkie drukkie. (Sit regterhand op linker bo arm, en linker hand op regter bo arm) Magie asems -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier: https://ko-fi.com/koffievirlami Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning. #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Comments
  • Insekte vir kinders #liedjie #kleure 3 года назад
    Insekte vir kinders #liedjie #kleure
    Опубликовано: 3 года назад
  • Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder 4 года назад
    Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder
    Опубликовано: 4 года назад
  • Найдите недостающие числа и фигуры с помощью головоломки по методике Монтессори | Обучение для де... 2 дня назад
    Найдите недостающие числа и фигуры с помощью головоломки по методике Монтессори | Обучение для де...
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Ekskursija • Smurfai • Lietuvių 2 дня назад
    Ekskursija • Smurfai • Lietuvių
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids 5 лет назад
    Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Vorms vir kleuters #Afrikaans #teken #verf #diere #kinders 4 года назад
    Vorms vir kleuters #Afrikaans #teken #verf #diere #kinders
    Опубликовано: 4 года назад
  • Benzee speel by die huis (Deel 2) 4 года назад
    Benzee speel by die huis (Deel 2)
    Опубликовано: 4 года назад
  • Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai 4 года назад
    Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    Опубликовано: 4 года назад
  • Kot-O-Ciaki |  Kolekcja kreskówek 6-10 | Bajki dla dzieci 6 лет назад
    Kot-O-Ciaki | Kolekcja kreskówek 6-10 | Bajki dla dzieci
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf 1 год назад
    Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf
    Опубликовано: 1 год назад
  • Seediere #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Seediere #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Vania Mania Kids are learning different shapes 2 года назад
    Vania Mania Kids are learning different shapes
    Опубликовано: 2 года назад
  • Кругляши 👶Развивающие мультфильмы и песенки 👶Новые серии! 4 года назад
    Кругляши 👶Развивающие мультфильмы и песенки 👶Новые серии!
    Опубликовано: 4 года назад
  • Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies 2 года назад
    Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
    Опубликовано: 2 года назад
  • Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos 4 года назад
    Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
    Опубликовано: 4 года назад
  • Masza i Niedźwiedź ✨  Kolekcja 49 ⏱ 30 min ⭐️ Kolekcja kreskówek ✨ Masha and the Bear 3 часа назад
    Masza i Niedźwiedź ✨ Kolekcja 49 ⏱ 30 min ⭐️ Kolekcja kreskówek ✨ Masha and the Bear
    Опубликовано: 3 часа назад
  • PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian 6 лет назад
    PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Wheels on the Bus + Baby Shark Song | Cars with Soccer Ball Wheels! | Nursery Rhymes & Kids Songs 4 дня назад
    Wheels on the Bus + Baby Shark Song | Cars with Soccer Ball Wheels! | Nursery Rhymes & Kids Songs
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Honde vir kinders #kleuters #lami #afrikaans 1 год назад
    Honde vir kinders #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 1 год назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5