У нас вы можете посмотреть бесплатно 🎵 Knopie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Knopie (deur Wynand Bezuidenhout) Hierdie lied is n kunswerk en het op ’n baie vreemde manier ontstaan. Ná nóg ’n ontmoeting met ’n bruin binnelandse knopie-spinnekop — seker al die vyfde keer in my lewe — sit ek weer hier en herstel. In die verlede het so ’n byt my al tot in die hospitaal laat beland, vir dae lank, amper met ernstige gevolge. Hierdie goed is nie ’n grap nie. So sit ek toe by my lessenaar, besig om aan ’n projek te teken, musiek op die agtergrond… spesifiek “Poison” van Alice Cooper. En skielik begin daardie bekende gedagte weer maal: Waar’s die blerrie spinnekop wat my nou weer gebyt het? Ek kyk onder die lessenaar… en wragtig — daar sit die meneertjie. Of waarskynlik ’n wyfie, want dis mos hulle wat die mannetjies opeet. Saak vinnig afgehandel. En toe slaan dit my: Ek het al deur soveel spinnekop-ordeals gegaan… dalk moet ek nou ’n lied skryf daaroor. Nie letterlik nie — maar kunsmatig. As ’n metafoor. So het “Knopie” ontstaan: ’n Lied oor gevaar wat mooi lyk, oor aantrekkingskrag, oor die dinge in die lewe wat jou lok — mooi vrouens, persoonlike en besigheids keuses, risiko, en die oomblik waar jy weet jy moes dalk eerder wegstap… maar nie het nie. Dis nie ’n klaaglied nie. Dis nie ’n waarskuwing nie. Dis ’n kunswerk. Moenie worry — geen knopie of mooi vrou jaag my nie 😄 Dis net my kreatiwiteit wat weer bietjie weghardloop. Sit terug, luister lekker, en geniet die song. 🎧 Luister meer van my musiek hier: 👉 • Plaaslewe, Kultuur en Dans 📺 My YouTube-kanaal: 👉 / @artisan-p7l 🎁 Nota: Ek skryf my liedjies nie vir roem nie, maar omdat ek glo stories moet bewaar word. Sommige sing ek self, ander skep ek met tegnologie — altyd met die doel om betekenis, herinnering en waardes vas te vang. 🎧 Skrywer, musiek & video: Wynand Bezuidenhout 🕷️ Hashtags #Knopie #AfrikaanseMusiek #KunsLied #Metafoor #DonkerFantasie #Lewenslesse #Spinnekop #Inspirasie #VerhaleInMusiek #Afrikaans #OorspronklikeMusiek