У нас вы можете посмотреть бесплатно Wiskunde Graad 7 Belasting op toegevoegde waardes BTW или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) is die 15% belasting wat jy in Suid‑Afrika betaal wanneer jy items aankoop. In hierdie Graad 7‑video verduidelik ons stap vir stap hoe om BTW by te sit en af te trek. Jy leer hoe om 15% as ’n breuk te skryf, hoe om BTW op ’n bedrag te bereken, en hoe om die totale verkoopsprys te kry. Daarna wys ons hoe om die bedrag sonder BTW te bereken wanneer die prys reeds BTW insluit. Die twee belangrike formules vir BTW‑byvoeging en BTW‑aftrekking word duidelik uiteengesit sodat jy dit maklik kan onthou en toepas. Ons gee ook oefen vrae en antwoorde