У нас вы можете посмотреть бесплатно O, Ons Hoor Die Blye Woord - Priscilla J. Owens (Gesang & Orrelbegeleiding) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
HIERDIE VIDEO IS GRATIS OM AF TE LAAI VIR GEBRUIK IN LOFPRYS- EN AANBIDDINGSDIENSTE. Dankie Vir U Ondersteuning En Vir Die Kyk Van Die Video. Teken Asseblief In Om In Kennis Gestel Te Word Wanneer Nuwe Lofgesange, Psalms, Kore Of Inspirerende Liedere Vir Toewyding Gepubliseer Word. Dankie Vir Opvoeding En Godsdienstige Dienste. Publieke Domein GESANG LIRIEKE Vers 1 O Ons Hoor Die Blye Woord: Jesus Red, Jesus Red! Dra Dit Nou Na Elke Oord: Jesus Red, Jesus Red! Gaan Daarmee Na Elke Land Oor Die See Van Strand Tot Strand; Dis Sy Opdrag Wat Ons Het: Jesus Red, Jesus Red! Vers 2 Golwe Dra Dit Oor Die See: Jesus Red, Jesus Red! Deel Aan Elke Sondaar Mee: Jesus Red, Jesus Red! Sing Dit, Eilande Verspreid, Seespelonke Eggo Wyd, Laat Die Hele Aarde Juig: Jesus Red, Jesus Red! Vers 3 Sing Dit Bo Die Strydgedreun: Jesus Red, Jesus Red! Deur Die Sterwe Van Die Seun - Jesus Red, Jesus Red! Sing Dit Saggies Deur Die Nag As Die Siel Na Vrede Smag, Sing Oorwinnend Oor Die Graf: Jesus Red, Jesus Red! Vers 4 Winde, Laat Die Boodskap Hoor: Jesus Red, Jesus Red! Sing, O Nasies, Oor En Oor: Jesus Red, Jesus Red! Sing Verlossing Vol En Vry, Berge Hoog, Spelonke Diep, Dis Oorwinning Ook Vir My - Jesus Red! Jesus Red!