У нас вы можете посмотреть бесплатно Riaan Grobler & Jomari - 'n Dag Sonder Jou или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geniet die musievideo van Riaan Grobler & Jomari se enkelsnit, 'n Dag Sonder Jou Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse en voeg dit op jou speellys - https://vyd.co/Ndagsonderjou Lirieke: Loop jy draaie om jou eie hart Weet nie waar om te los nie, weet nie waar om te vat Ek sal vir ewig by jou bly staan Al vat dit ‘n leeftyd, sal ek jou nooit laat gaan. Wanneer ek weg is sal jy my ooit weer kan liefhê Sal jy my ooit kan verstaan Want ‘n dag sonder jou voel ‘n leeftyd vir my Wanneer ek weg is sal jy die tyd weer kan terugdraai Sal jy my ooit kan laat gaan Want ‘n dag sonder jou voel ‘n leeftyd vir my Onthou jy die tye toe ons nog was Ek het jou my alles gegee, my hand in joune pas Ek voel jou hartklop Hier teen aan my Jy kan jou liefde hier by my kom kry Wanneer ek weg is sal jy my ooit weer kan liefhê Sal jy my ooit kan verstaan Want ‘n dag sonder jou voel ‘n leeftyd vir my Wanneer ek weg is sal jy die tyd weer kan terugdraai Sal jy my ooit kan laat gaan Want ‘n dag sonder jou voel ‘n leeftyd vir my Ek wag vir die woorde sê jy’s lief vir my Al my beloftes sal ek aan jou bewys Wanneer ek weg is sal jy my ooit weer kan liefhê Sal jy my ooit kan verstaan Want ‘n dag sonder jou voel ‘n leeftyd vir my Wanneer ek weg is sal jy die tyd weer kan terugdraai Sal jy my ooit kan laat gaan Want ‘n dag sonder jou voel ‘n leeftyd vir my Liedjieskrywer/Publiseerder: A. Opperman ; S. Leonard/Coleske Music Liedjie vervaardig en opgeneem deur: Werner Beukes Regisseur: Leon Barnardt Kameras : Leon Barnardt Vervaardigers: Vonk Musiek Redigeerder: Leon Barnardt Platemaatskappy: Vonk Musiek Area van video opname: Bont Huijs - Die Ateljee http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek