У нас вы можете посмотреть бесплатно AFSAAL HUISIE, WAT JY MOET WEET EN WAT JY DAAR GAAN KRY или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie video wys vir jou presies wat om te verwag by Afsaal Cottage in die Karoo Nasionale Park. Ek kon nêrens ordentlike info kry oor wat ingesluit is nie, so hier’s ’n kort 6-minute oorsig van die huisie, die kombuis, die braai-area en alles wat saamkom. In die video wys ek: • Beddens en beddegoed • Eetgerei, borde, potte en panne • Kombuis uitleg & yskas/vrieskas • Braai-area en buite ruimte • Water, lig, krag en algemene geriewe • Wat jy kan verwag wanneer jy daar aankom Hoop dit help jou beplan! Vra gerus in die kommentaar as jy meer wil weet of as ek nog SANParks-verblyf moet dek. Ligging: Afsaal Cottage, Karoo Nasionale Park (Suid-Afrika)