У нас вы можете посмотреть бесплатно Twee Sterre in die Hemel | Afrikaanse Ruimte Liefdeslied или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
’n Nuwe Afrikaanse lied uit die Tussen Twee Wêrelde kanaal. Twee sterrekundiges sien iets ongeloofliks deur die teleskoop — twee nuwe sterre wat skielik in die hemel verskyn. Maar soos die nag vorder, begin die grens tussen sterre en liefde vervaag. Want soms lyk iemand se oë soos twee sterre… of dalk twee swart gate wat jou heeltemal insluk. ’n Lied oor verwondering, ruimte, en daardie oomblik wanneer jy besef iemand verander jou hele heelal. 🎧 Musiek geskep met behulp van AI ✍️ Lirieke: oorspronklik Afrikaans 🌌 Deel van die Tussen Twee Wêrelde musiekprojek As jy van die lied hou, subscribe gerus vir meer Afrikaanse musiek, stories en eksperimente met nuwe klanke. #AfrikaansMusiek #AfrikaansLiedjie #TussenTweeWerelde #AfrikaansPop #Sterre #Ruimte #AIMusic