• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Hoe om jou huis te salf met olie скачать в хорошем качестве

Hoe om jou huis te salf met olie 7 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Hoe om jou huis te salf met olie
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Hoe om jou huis te salf met olie в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe om jou huis te salf met olie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Hoe om jou huis te salf met olie в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Hoe om jou huis te salf met olie

Metodiek – hoe om iets of iemand te salf – nou weereens is ek glad nie ‘n fan van reëls en regulasies van wat en hoe nie, ek glo die Gees moet ons lei om dit te doen op ‘n manier wat vir ons natuurlik is. Een van my gunsteling Bybelversies is: Joh 4:24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. Nou hierdie Bybelversie sê vir my dat God is opsoek na mense wat real en authentic na Hom toe hardloop, met ons eie ek, nie volgens doktrienes en reëls nie. So come as you are – tipe van attitude. Jy kan ook verder enige olie gebruik, ek verkies om eers te bid oor die olie (weereens dis nie ‘n reël nie) om te sê dat hierdie olie gaan ons nou aanwend om iets aan God op te dra. Dis meer as net gebed ons doen ook nou sommer iets en ek glo dit is wat God se hart snare roer, die feit dat ons doen ook. Sommige mense gebruik rooi wyn simbolies vir Jesus se Bloed, ander spesiale olie (wat te koop is by CUM Boekwinkels) , ander soms net gewone olyfolie – ek het al selfs net gewone water gebruik want dit was al wat ek gehad het – elkeen van die bogenoemde artikels was ewe effektief. Ek glo weereens God kyk na ons harte. Die dieper simbolies betekenis is: jy dra nou hierdie artikel op aan God. Dis nou God se besitting, God sal dit Heilig maak – Heilig beteken om iets te restore, sonder enige gebrek of lack te laat. Sodat God dit sal beskerm – al Sy Warrior Engele te stuur om die plek te beskerm, om God se Geestelike Lig te plaas oor die plek – want die duisternis vlug voor die Lig, om God se vrede te laat uitsak oor die plek – dis letterlik om die besittings reg nou te verplaas na God se Hande en nou is die God se eiendom wat Hy sal onderhou en sal versorg. Dit is ook ‘n profetiese aksie om te sê God is in hierdie plek. Jy kan self ook jou hande salf voordat jy uit jou huis uitgaan – om simbolies alles wat jy doen te surrender aan God, laat God alles wat jy aanpak seën, indien jy sukkel met negatiewe gedagtes salf jou kop sodat God elke gedagte gevangene neem en gehoorsaam maak aan God. Jy kan ook jou lippe salf sodat alles net goeie en rein woorde is wat uitkom. Verder Jos 1:3 Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle, soos Ek met Moses gespreek het. Ek doen dit ook gereeld – ek plaas ‘n bietjie salwings olie onder my voete, dan elke plek waar ek loop claim ek weer terug vir God se koninkryk. In my romantiese hartjie sien ek dit so dat ons los ‘n bietjie van God se glitter en lig op elke plek waar ons loop. Dit was die eerste keer wat dit gedoen is in die Bybel (dis hoekom ek nie so fussy is oor die reëls en die metodiek nie, want die eerste keer wat iets gesalf was was Jakob –Gen 28:18 – Jakob het ‘n droom gehad van God dat die Engele op daardie plek op en af gaan met die leërtjie en toe giet hy plainweg en gewoonweg die olie uit op die klip – ta-da die eerste salwing. Jakob het nie eers op Google gespring om te leer van die moets en die moenies van hoe om te salf nie, Jakob het nie eers na ‘n dominee nie of iemand gehardloop om eers die salwingsolie te seën nie, dit was ‘n opregte aksie – no frills, no fuss. Later gee God vir Moses die opdrag om al die artikels in die tabernakel ook te salf, en ook die Priesters te salf – en gedurende hulle reis deur die wildernis was hulle volkome beskermd en geseënd. My eie persoonlike getuienisse met salwing is dat ek het by Bonalanga die heining gaan salf, nadat hulle probeer inbreek het (ek het op daardie stadium net my huis gesalf) ek het die heining gaan salf by Bonalanga en met rooi wyn gesprinkel – die diewe het die drade daarna geknip maar nie op die perseel gekom nie. Ek het eenkeer my werk ook gesalf dis die keer met water – en waar daar byna weekliks ‘n inbraak was, het dit letterlik net so siemer gestop. Daar was ook al verskeie konflik situasies by my werk wat ek al so opgelos het om die spesifieke persoon se spreekkamer/kantoor te gaan salf. Gretha Wiid doen ook ‘n baie oulike kort video oor salwing. Ek sal die link deur gee.    • Видео  

Comments
  • ⚡️ Путин заявил о захвате власти || Зеленский пошёл на условия? | Битва за Купянск 6 часов назад
    ⚡️ Путин заявил о захвате власти || Зеленский пошёл на условия? | Битва за Купянск
    Опубликовано: 6 часов назад
  • 50 Best of Bach 3 года назад
    50 Best of Bach
    Опубликовано: 3 года назад
  • 4 Geheime om jou vrou te VERSTAAN! (Lynette Beer) 2 года назад
    4 Geheime om jou vrou te VERSTAAN! (Lynette Beer)
    Опубликовано: 2 года назад
  • Gretha Wiid: Sit 'n wag voor jou mond | Gretha Wiid | Voelgoed 9 лет назад
    Gretha Wiid: Sit 'n wag voor jou mond | Gretha Wiid | Voelgoed
    Опубликовано: 9 лет назад
  • salwing 8 лет назад
    salwing
    Опубликовано: 8 лет назад
  • SALF & REINIG JOU HUIS 3 года назад
    SALF & REINIG JOU HUIS
    Опубликовано: 3 года назад
  • Красивый весенний горный лес. Пение птиц в Кавказском лесу. 4 года назад
    Красивый весенний горный лес. Пение птиц в Кавказском лесу.
    Опубликовано: 4 года назад
  • Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen. 5 лет назад
    Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Waarom Word Mense Siek? | God se Plan vir Jou Gesondheid 7 месяцев назад
    Waarom Word Mense Siek? | God se Plan vir Jou Gesondheid
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Расслабляющая музыка, исцеляющая от стресса, беспокойства и депрессивных состояний, исцеляет #19 8 месяцев назад
    Расслабляющая музыка, исцеляющая от стресса, беспокойства и депрессивных состояний, исцеляет #19
    Опубликовано: 8 месяцев назад
  • Hoe om n vloek te breek !!! 7 лет назад
    Hoe om n vloek te breek !!!
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Мне плевать. Я — Калигула 2 часа назад
    Мне плевать. Я — Калигула
    Опубликовано: 2 часа назад
  • «Ксения, вашего отца убил Путин?» | Самое полное расследование гибели Анатолия Собчака 1 день назад
    «Ксения, вашего отца убил Путин?» | Самое полное расследование гибели Анатолия Собчака
    Опубликовано: 1 день назад
  • Успокаивающий смешанный лес и пение птиц. Соловей, кукушка, дрозд. 12 Часов видео. 4 года назад
    Успокаивающий смешанный лес и пение птиц. Соловей, кукушка, дрозд. 12 Часов видео.
    Опубликовано: 4 года назад
  • Huisbesoek - Salf jou huis soos in Handelinge - Peter Kotze 5 лет назад
    Huisbesoek - Salf jou huis soos in Handelinge - Peter Kotze
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Jou  Verantwoordelikheid 7 лет назад
    Jou Verantwoordelikheid
    Опубликовано: 7 лет назад
  • As bekommernis aan jou knaag, begin net bid | Liesel Krause-Wiid 7 лет назад
    As bekommernis aan jou knaag, begin net bid | Liesel Krause-Wiid
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Vertrou Saam - Gretha Wiid | Saam is Beter 2 года назад
    Vertrou Saam - Gretha Wiid | Saam is Beter
    Опубликовано: 2 года назад
  • Wapen 4: Salwing as Heilige Aksie – Hoe om te Salf volgens God se Woord Трансляция закончилась 2 года назад
    Wapen 4: Salwing as Heilige Aksie – Hoe om te Salf volgens God se Woord
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • SALF JOU HUIS EN ERF   PLAAS! 4 года назад
    SALF JOU HUIS EN ERF PLAAS!
    Опубликовано: 4 года назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5