У нас вы можете посмотреть бесплатно 05 Maart 2026 | Vox Weervoorspelling или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
⛈️ ’n AFSNYLAAG sal die land Donderdag nader en toestande skep wat gunstig is vir HEWIGE DONDERSTORMS. Swaar neerslae, STERK winde en HAEL is moontlik oor dele van die Noord-Kaap, Noordwes, Vrystaat en Oos-Kaap, met VERSPREIDE donderstorms ook waarskynlik in en rondom Gauteng. ⚠️IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SAWD⚠️ 🟠 Oranje Vlak 5: Hewige donderstorms met swaar neerslae wat oorstromings van kwesbare paaie en laagliggende brûe/gebiede kan veroorsaak, skadelike winde, oormatige weerlig en groot hoeveelhede klein hael wat skade aan infrastruktuur en nedersettings kan veroorsaak, word verwag oor die oostelike dele van die Noord-Kaap, die westelike dele van die Vrystaat en die uiterste westelike dele van Noordwes. 🟡 Geel Vlak 2: Hewige donderstorms met swaar neerslae wat plaaslike oorstromings en skade aan infrastruktuur en nedersettings kan veroorsaak, skadelike winde, oormatige weerlig en groot hoeveelhede klein hael word verwag oor dele van die Noord-Kaap, sentrale dele van die Oos-Kaap, sentrale dele van die Vrystaat en Noordwes. 🟡 Geel Vlak 1: Hewige donderstorms met swaar neerslae wat plaaslike oorstromings en skade aan infrastruktuur en nedersettings kan veroorsaak, skadelike winde, oormatige weerlig en groot hoeveelhede klein hael word verwag oor die westelike en suidelike dele van KwaZulu-Natal.