У нас вы можете посмотреть бесплатно LEER LEES - Boek 1 - Hoe help ek kinders om te leer lees met glyklanke? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
https://www.teacharesources.com/produ... Hierdie Werkboek is om jou as ouer/tutor of onderwyser te by die huis of in die klas te help. In die video en boek gaan die kinders die lekkerste avonture van lees ontdek. Aan die einde van die video en werkboek 1, sal jou kind al 'n paar woorde kan lees & kort sinne skryf. Die program begin heel eerste met die herkenning van klanke. Dit is om vas te stel watter klanke van die alfabet jou kind ken en nie ken nie. In die video en werkboek gaan die klinkers (a, e, i, o, u) saam met die medeklinkers (res van die alfabet) gevoeg word. Die leesprogram is ‘n kombinasie van klankherkenning en byvoeging van glyklanke. ‘n Paar sigwoorde word ook aangeleer en die video eindig met 3 kort sinne wat die kinders met selfvertroue sal kan herken, lees, herhaal of hersien. As kinders nog nie die klanke van die alfabet ken nie, sal my voorstel wees, dat jy eers die volledige Pretletters met musiek se klankeprogram en PRETLEES gebruik. Dit is ‘n uitstekende program wat met liedjies en pretaktiwiteite die klanke aanleer en vaslê. https://pretlettersmetmusiek.com/