У нас вы можете посмотреть бесплатно Nádine - Hoor Hoe Klop My Hart (Official music) [HD quality sound] + Lyrics in description. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Artist : Nadine Published By : Universal Released Date : 8 december 2002 Visit : http://www.nadine.net -- Lyrics : Ek wil jou groet, ek ken nie eens jou naam nie. En as jy loop, wens ek jy bly staan. Ek wens so ek, ja ek kon jou leer ken het. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. Jy is vir my, my werksdag se bekoring. En elke dag wil ek nog droom oor jou. Is al op die bus, ek wens jy wil omkyk. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. O, hoor hoe klop my hart. Ek, voel so verward. Ek, is dol verlief. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. Vir my word elke dag 'n juweel. As ons twee net saam die lewe kon deel. Ek wil vir jou geheime vertel. Ek wens so, jy kon my net eenkeer kon bel. My dag begin, sodra jy in die bus klim. Ek ken jou groet, jou stap en jou staan. Ek skuif op, maar jy sien my nie raak nie. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. Maar kan dit wees, jy kyk in hierdie rigting. Maar kan dit wees, jy glimlag vir my. Met knieë word lam, en kyk terug met mening. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. O, hoor hoe klop my hart. Ek, voel so verward. Ek is, dol verlief. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. Vir my word elke dag 'n juweel. As ons twee net saam die lewe kon deel. Ek wil vir jou geheime vertel. Ek wens so, jy kon my net eenkeer kon bel. Instrumenteel Maar kan dit wees, jy kyk in hierdie rigting. Maar kan dit wees, jy glimlag vir my. Met knieë word lam, en kyk terug met mening. Jy kyk verby, dis vir die meisie agter my. O, hoor hoe klop my hart. Ek, voel so verward. Ek is, dol verlief. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. O, hoor hoe klop my hart. Ek, voel so verward. Ek is, dol verlief. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. O, hoor my hart klop, boem, boem, boem. -- No rights or credits are reserved for me, I purely uploaded this video for entertainment and educative purpose.