У нас вы можете посмотреть бесплатно Ons Groot Suid-Kaapse Avontuur | Volledige Roadtrip Film или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Stap saam met ons in hierdie volledige Suid-Kaapse roadtrip – van Pretoria tot by die kus, oor bergpasse, deur dorpe en reg langs die see! 🚗🌊🔥 Hierdie long version kombineer al drie episodes in een avontuur: 🟦 Deel 1: Pretoria → Groot Brakrivier Ons vat die langpad af Kaap toe, vier ons dogtertjie se eerste verjaarsdag, kuier groot met familie en bak heerlike pizzas saam. Die perfekte afskop tot ’n Kaapse wegbreek. 🟧 Deel 2: Tradouwpas → Barrydale → Robertson → Struisbaai Ons ry deur die prentjiemooi Tradouwpas, eet burgers by Diesel & Crème, slaap in Robertson en vier ’n verjaarsdag in Bredasdorp. In Struisbaai gaan ons na die Suidelikste punt van Afrika, klim die vuurtoring, speel op die strand, eet ’n vars visbraai en besoek die bekende klein hawe waar die locals visvang. 🟩 Deel 3: Malgas → Mosselbaai → Johannesburg Grondpaaie, reën en baie lag – ons pad lei na Malgas, waar ons langs die Breërivier braai en die son sien sak. Die volgende dag ry ons oor die rivier op die Malgas Pont, gaan hardloop tot by Hartenbos-strand, eet koek by Kleine Loerie en sluit af met ’n potjie voor ons Johannesburg toe vlieg. #SuidAfrikaRoadtrip #KaapAf #Tuinroete #Malgas #Struisbaai #GrootBrakrivier #Tradouwpas #Barrydale #Mosselbaai #AfrikaanseVlog #ReisVlog #FamilyTravel #KaapToe