У нас вы можете посмотреть бесплатно Liza Nel - My Bok (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "My Bok" by Liza Nel. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/LizaNelMyBok Follow Liza Nel on Social Media: Facebook - / lizabron Instagram - / lizanelnel TikTok – / lizanelnel Select Website – Director: Christian Wolf DOP: Christian Wolf Edit & Grade: Christian Wolf Location & accommodation: John & Jeanet Mc Seveney. Highlands Gholf Estate, Dullstroom Actors: Liza Nel & Ricus Nel Wardrobe: Liza Nel & Chantelle Botha Hair & Makeup: Chantelle Botha Hair & Makeup Assistant: Lu-mandie Mostert My Bok – Lyrics Hy moet hou van boek lees Moet 'n metro-man wees Met sy pak en strikdas Sal hy mooi by jou pas Maar ek soek ietsie anders As wat hulle wil hê Ek soek ietsie sterker Grof en bitter lekker Mmmm ek weet hy’s lekker Die bosveld is sy droom Hy hou van kaalvoet dans onder die dooringboom Die lewe saam met jou 'n regte boere-duet Dis hoekom ek jou lief het My bok doen als verkeerd op die regte tyd Dra vellies en 'n kortbroek op 'n eerste date Vat my uit na die Spur om rugby te kyk Sê ek ruik soos lemoene in die somertyd Het hy my probeer vry in my pa se huis Sê ek tick elke boks op sy ma se lys Laat my lag as ek huil ja dis 'n feit My bok doen als verkeerd op die regte tyd Myne hou van hengel Praat 'n bietjie mengels Dink hy’s 'n groot wildjagter Hart is eintlik sagter Sy tan is altyd two-tone Ek like wat ek het Ek like myne sterker Soet maak stout so lekker Mmmm hy’s bitter lekker Ek’s gekwes met bossindroom Sal kaalvoet saam jou dans onder die dooringboom Die lewe saam met jou 'n regte boere-duet Dis hoekom ek jou lief het My bok doen als verkeerd op die regte tyd Dra vellies en 'n kortbroek op 'n eerste date Vat my uit na die Spur om rugby te kyk Sê ek ruik soos lemoene in die somertyd Het hy my probeer vry in my pa se huis Sê ek tick elke boks op sy ma se lys Laat my lag as ek huil ja dis 'n feit My bok doen als verkeerd op die regte tyd My bok doen als verkeerd op die regte tyd My bok doen als verkeerd op die regte tyd My bok doen als verkeerd op die regte tyd Dra vellies en 'n kortbroek op 'n eerste date Vat my uit na die Spur om rugby te kyk Sê ek ruik soos lemoene in die somertyd Het hy my probeer vry in my pa se huis Sê ek tick elke boks op sy ma se lys Laat my lag as ek huil ja dis 'n feit My bok doen als verkeerd op die regte tyd Official Music Video by Liza Nel performing My Bok. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Hardekole Studios (Pty) Ltd #LizaNel #MyBok