У нас вы можете посмотреть бесплатно PC Vermaak & Shakira Peach - Alles Vir 'n Oomblik (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Alles Vir 'n Oomblik” by PC Vermaak & Shakira Peach. Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/avno Follow PC Vermaak op Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/pcvermaak?i... TikTok – https://www.tiktok.com/@pcvermaak?_t=... Follow Shakira Peach on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - https://www.instagram.com/shakirapeac... TikTok - https://www.tiktok.com/@shakirapeach?... Music Video Production: Stephan Van Huyssteen Director/DOP/Editor: Stephan van Huyssteen Assistant: Emil Paul Glo jy in soulmates? Of is 'n hart wat bloei dalk genoeg? Want as die wêreld begin of raak En die stofpad weer te dik raak Bly net geanker Ek het genees weer Jou stem op die draadlyn Was die pleister op my hartpyn As die golwe begin rof raak En die ruite skielik oopkraak Ek weet ek kan swem nie So breek my hart as jy so voel Want ek weet hierdie lewe is vir ons bedoel So klim uit die bed en klim in my siel Want as jy moet loop sal dit my verniel Dit is my skuld Elke liewe kyk maak jy sonde met jou hande Want as dinge net te goed gaan Dan vind ek myself op die maan Alles vir 'n oomblik Alles vir 'n oomblik Alles vir 'n oomblik So breek my hart as jy so voel Want ek weet hierdie lewe is vir ons bedoel So klim uit die bed en klim in my siel Want as jy moet loop sal dit my verniel Ek sal baklei vir jou liefde Want wat is liefde werd As ek nie sal breek en breek en breek daarvoor? So breek my hart as jy so voel Want ek weet hierdie lewe is vir ons bedoel So klim uit die bed en klim in my siel Want as jy moet loop sal dit my verniel So klim uit die bed en klim in my siel Want as jy moet loop sal dit my verniel Want as jy moet loop sal dit my verniel Music video by PC Vermaak & Shakira Peach performing Alles Vir 'n Oomblik (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #PCVermaak, #ShakiraPeach, #AllesVirNOomblik