У нас вы можете посмотреть бесплатно Mens gedrewe, omstandigheid gedrewe of Gees gedrewe. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
8 Februarie 2026 Skriflesing: Sagaria 4: 1-14 Fokusvers: Sagaria 4:6 Preekskema: Trek in die spane en span die seile. Moenie op eie pogings of eie beheer staatmaak nie. Die lewe is groter as wat jy kan beheer. Span die seile voor die windstrome van die Gees van God. Sorg dat jy wel seilskip is (kind van God), ken die wind (God se wil soos in sy Woord geopenbaar) sorg dat die seile nie vol gate van sonde is nie. Deur die Gees van God word daar met skynbare klein dinge groot dinge bereik. Preek in teks en gespreksriglyne: https://shorturl.at/HNLxC Gereformeerde Kerk Stellenbosch Ds Johan van Heyningen 082-929-1733 jvh@gkstellenbosch.co.za