У нас вы можете посмотреть бесплатно Lag deur Ons Trane | Bergdromers (Liriek Video) | Afrikaanse Musiek 2025 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
“Lag deur Ons Trane” – Die amptelike Liriek Video van Bergdromers se debuut song is hier! As jy lief is vir diep, egte Afrikaanse musiek is hierdie song is vir jou. 🎧 Luister op alle platforms: Spotify | Apple Music | YouTube Music | Deezer | Amazon Music 🎤 Song: Lag deur Ons Trane 🎙 Kunstenaars: Bergdromers 🌍 Genre: Afrikaanse Alternatiewe | Indie | Emosionele Musiek 📅 Jaar: 2025 💬 Laat weet in die comments: Wat beteken hierdie lirieke vir jou? Wie dink jy moet hierdie song hoor? Jou ondersteuning beteken vir ons alles. Los ’n like, comment, en subscribe as jy meer musiek soos hierdie wil hê. 📢 Deel & Tag Ons: @Bergdromers | #LagDeurOnsTrane #Bergdromers 🎵 Lyrics Wanneer die aarde gaan slaap en die stilte van die nag geraas maak in die lee vertrekke van jou verlede waar stof le op herinneringe lank vergete Verlange na 'n gister in vandag en verlore jare wat nou net 'n padkaart is op harde hande wat nogsteeds warm vashou Maar Ons kan nogsteeds lag deur ons trane Ons geniet nogsteeds chips op brood Ons sien nogsteeds ons drome in mekaar se oë Ons bou nogsteeds lugkastele saam Daar is net een plek waar nooit stof sal lê en dit is daar waar my hand in joune lë Die ritme van jou hart is waarop Ek dans En waar die donker weg raak en die sterre kyk na hoe ons verhaal afspeel Op die teaterl stuk van ons lewe Solank ons droom en ons horlosies tik kan ons ritme vind in die mooi van die hede en waar ons trane val sal blomme groei en waar stof is sal ons dans Maar Ons kan nogsteeds lag deur ons trane Ons geniet nogsteeds chips op brood Ons sien nogsteeds ons drome in mekaar se oë Ons bou nogsteeds lugkastele saam Al dra ons beeld in die Spieël 'n grys kroon Is ons skatryk in ons drome en ons liefde maak musiek wat saam die wind sing Wit kneukels soos ons vashou aan die vandag en die nou Ons wil liewer droom Ons wil liewer dans Maar Ons kan nogsteeds lag deur ons trane Ons geniet nogsteeds chips op brood Ons sien nogsteeds ons drome in mekaar se oë Ons bou nogsteeds lugkastele saam #afrikaansemusiek #afrikaansmusiek