У нас вы можете посмотреть бесплатно Liewe Heksie op die strand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Liewe Heksie is Verna Vels se creation en datreer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers 'n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978. Heksie en haar tjommies lam uit op die strand. Heksie het 'n strepiesbaaikostuum aan en skiem dis moerse fancy. Die ander droller lag vir haar. Kwaaitjie Kabouter se klein boetie word deur die Geel Heks ge-kidnap en Heksie moet daai kak uitsort.