У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Tandmuis met prentjies by | Tande storie | Afrikaanse Stories vir Kinders или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Tandmuis met prentjies by "Die tandmuis" is 'n oulike storie oor 'n tandmuis wat op 'n plaas woon en elke jaar 'n brief aan die dorp se kinders stuur om hulle aan te moedig om mooi na hulle tandjies te kyk. Hy beloon hulle met 'n geldjie vir elke spierwit tandjie. Baie van die muise op die plaas moet hul huisies van modder en riete bou omdat die tandmuis net 'n paar tandehuisies per jaar kan bou. Elke jaar word baie muisies se riethuisies deur die harde winterreën vernietig. Rosie, 'n plaasmuis, is tiende op die lys om 'n tandehuisie te kry en het 'n slim plan beraam om die tandmuis te help om tande vinniger bymekaar te maak sodat almal voor die winter pragtige en warm tandehuisies kan hê. 🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅 As jy Sprokieland se kinderstories geniet en graag ‘n donasie wil maak, click op die onderstaande PayPal link. So kan ek meer tyd afvat om stories vir jou kleinding te skryf. https://paypal.me/sprokieland?country... Dankie vir jou ondersteuning! Sprokie Liefde Rodeen Visser-Ludick 🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅 Kinder stories in afrikaans, kinderstories, luister afrikaanse stories, luister afrikaanse kinderstories, sprokies vir kinders, luister kinderstories, kortverhale vir kinders, stories vir klein kinders, sprokies verhale, afrikaanse stories, afrikaanse fairy tails, kleuterskool stories, afrikaans vir kleuters, kortverhale vir kleuters, afrikaanse kortverhale, afrikaanse slaaptyd stories vir kinders, volledige afrikaanse stories, slaaptyd stories, sprokies vir kinders, sprokieland, sprokies verhale, kinderverhale