У нас вы можете посмотреть бесплатно Flooze & Vincent Gordon - TiekTok или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Luister na TiekTok hier: iTunes: http://itunes.apple.com/album/id15269... Spotify: https://open.spotify.com/album/7J88Mo... _____________________________________________________________________ Songwriters: Waldo Greeff/Sorina Erasmus Music Producer: Ferdinand Skead Music video: Yellow Lemon Media Venue of shoot: De Harte Watches in video: https://touchwood.biz/ Costumes & props: https://www.creativecostumes.co.za/ Music video by Flooze & Vincent Gordon performing TiekTok. ©2020 Waldo Greeff Music. _______________________________________________________________________ Volg vir Flooze: Facebook: / sorinaflooze Instagram: / sorinaflooze Twitter: / floozesorina Volg vir Vincent Gordon: Facebook: / vincentgordonsa Instagram: / vincentgordonsa Twitter: / vincentgordonsa _________________________________________________________________________ Lirieke: 24 ure, 7 dae 'n week 60 minute swoeg en sweet 12 maande in 'n jaar Die jaar het my klaar Horlosie in rat Ons trek by 20-wat?! "Yo chick, tyd om te briek" "Huh, wat skop die kriek?!" Vlieg die tyd, of staan dit stil Daar's 'n tyd om te werk, en 'n tyd om te chill Voor die klok, 12uur slaan En Cinderella weer weg moet gaan Al die broeders en susters, ladies en misters Al die omies en tannies, kiddies en mammies Lig die arms op, hier kom amok Stop die klok! Kan jy tiek? Kan jy tok? Gooi die beat Op die klok Kan jy tiek? Kan jy tok? Uitfreak Stop! "Wolf, wolf hoe laat is dit?" "Tyd om die TiekTok op te sit" Final countdown one and two Hoor 'n voeltjie fluit, in 'n cuckoo Roep al die pelle met 'n youhoo! Tjommies forever me and you "You snooze you lose Flooze" "Tyd om die Big Ben op te wen!" Vlieg die tyd, of staan dit stil Daar's 'n tyd om te werk, en 'n tyd om te chill Voor die klok, 12uur slaan Die Hickory, Dickory muis val saam Jam-blikke, vis-blikke drie-oor-drie Ons is hier om te ces't la vie Jam-blikke, vis-blikke kan julle raai? Tyd om die TiekTok terug te draai!