У нас вы можете посмотреть бесплатно Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Klein Bietjie" by Tamlyn Wessels. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/KleinBietjie Follow Tamlyn Wessels on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwesse... TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessel... Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Music Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film Klein Bietjie - Lirieke Sê my voel jy braaf? Of is daar iets waaraan jy skuur en skaaf? Gaan jy by kan hou? Of is die antwoord nog ‘n sluk vir jou, vir nou Dis wat die liefde doen Hou jou eers onseker voor jou beste soen Wat kan jy doen? Ek sien jy’s skaam Maar ek kan nie langer wag nie Nee, nie meer uithou Hier gaan ons nou So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn Klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Is dit ek of jy Wie te bang gaan bly? Om te vat aan ‘n kans Te vra vir ‘n dans Om langer hier te bly As jy dieselfde voel Is dit dalk bedoel So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou Ek sien jy kyk vir my Laat jou voete jou na my toe lei Kom en vat ‘n kans Want ek wag net vir ons laaste eerste dans Dis wat die liefde sê Laat jou eers net wonder of jy dit wil hê Jou hart neerlê Ek sien jy’s skaam Maar ek kan nie langer wag nie Nee, nie meer uithou Hier gaan ons nou So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn Klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Is dit ek of jy Wie te bang gaan bly? Om te vat aan ‘n kans Te vra vir ‘n dans Om langer hier te bly As jy dieselfde voel Is dit dalk bedoel So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou So, gee my nog ‘n klein, klein bietjie Klein, bietjie bietjie Gee my klein, klein bietjie Klein bietjie, bietjie Gee my klein, klein bietjie Klein bietjie, bietjie Gee my klein, klein bietjie Klein bietjie, bietjie So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn Klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Is dit ek of jy Wie te bang gaan bly? Om te vat aan ‘n kans Te vra vir ‘n dans Om langer hier te bly As jy dieselfde voel Is dit dalk bedoel So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou Music video by Tamlyn Wessels performing Klein Bietjie (Official Music Video).(C) 2024 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #TamlynWessels #Tamlyn #KleinBietjie