У нас вы можете посмотреть бесплатно Newton 2: 'n Tipiese probleem en hoe om dit uit te werk (Graad 11 & 12 Fisika) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie videoles kyk Juf. OK na 'n tipiese Newton 2 probleem en wys stap-vir-stap hoe om die vraag reg uit te werk. Juf. OK wys en verduidelik presies wat sy doen om die vraag te beantwoord. Hierdie werk vorm deel van Graad 11 (asook Graad 12) Fisika volgens die nasionale Afrikaanse Fisiese Wetenskap leerplan. Juf. OK se Wetenskap Akademie is 'n webtuiste wat bestaan uit videolesse van alle Fisiese Wetenskap temas (Chemie en Fisika) volgens die nasionale leerplan van Afrikaanse skole. Op die webtuiste kan mens 'n Pakket koop volgens jou Graad: Graad 9, 10, 11 en 12. Sodra mens 'n Pakket aanlyn gekoop het kry jy dan dadelik toegang tot al die inhoud van die Pakket vir 'n tydperk van 12 jaar. Die inhoud ingesluit in elke pakket is ure en ure se videolesse waarin Juf. OK elke Chemie en Fisika les eenvoudig verduidelik. Behalwe die videolesse is daar ook oorspronkilke Opsommings en Oefeninge (Vrae met Antwoorde) by elke tema. Die pakkette sluit ook Portefeulje Praktiese verduidelikings in. Vir meer inligting gaan na: https://www.wetenskapakademie.co.za/