У нас вы можете посмотреть бесплатно Vrede - Klein Wêreld (Offisiële Musiekvideo) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geniet die musiekvideo van Vrede se Klein Wêreld... Luister die enkelsnit hier -- https://linktr.ee/vredeband Lirieke: Party bly onmoontlik om te lees Die somer raak skaars Ons bly in die tussenin Cheers op die eerste een My donner kyk hoe klein is die wêreld Van die Kaap tot Transvaal Groete van die wegloopkind Gryp vas aan my hart se punt Maar dinge raak nou vinnig Gooi maar 'n blinde oog Praat met die wind En sien hoe alles op die ou end uitdraai Die water loop dikker as bloed Vêr van verlate sal ons voorbly met ons geduld Meer nou as dan Kies ons liewers die plesier Met net R100 het ons duisend maal die wêreld aangevat Sonder jou mors ek my tyd En waar is die waarde van beloftes Dit is moeilik om te kry Die maan kyk volhartig vir die dronk son En sy sê horison dit raak laat skom Ons weet more sal weer kom Moeg vir die baklei En maak dit saak in watse boek jy liefde kry Party bly onmoontlik om te lees Die somer kom nader Ons bly in die tussenin Cheers op die eerste een Ons almal weet hoe klein is die wêreld Maar ons bly lief vir ons taal Groete van die wegloopkind Gryp vas aan my hart se punt Regisseur: George van Rooyen Konsep: George van Rooyen Kameras : Michael van Zyl Macayla Smit Vervaardigers: Marno Koen Michael van Zyl George van Rooyen Redigeerder: Hannes Coetzee Kleurgradering: Kea Molekwa Produksie bestuur: Mark Reuben Storm Opperman Platemaatskappy: CoolerBox Records Liedjie vervaardig en opgeneem deur Tertuis Human / CoolerBox Studios Liedjieskrywers / Publikasie: Storm Opperman, Francois Christian Roux - Vonk Uitgewers CC © CoolerBox Records 2022 Vrede: Social Media Instagram: @vredeofficial Facebook: @officialvrede http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek