У нас вы можете посмотреть бесплатно Rietvallei Wine Estate или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Rietvallei Wine Estate gestig in 1864, is een van Suid-Afrika se oudste familie-besit wynplase en ook een van die eerste wynplase in die skilderagtige Robertson Wynvallei. Verhale vertel is nog altyd ’n kosbare tradisie in die Burger-familie – ’n nalatenskap wat vandag deur die sesde geslag voortgedra word. Elke bottel wyn dra nie net die karakter van die vallei nie, maar ook die geskiedenis en waardes van ’n familie wat al vir meer as ’n eeu en ’n half hul lewe aan wynbou wy. Oor die afgelope paar jaar was dit vir ons ’n voorreg om saam met Rietvallei te werk en deel te wees van hul reis. Hierdie samewerking het ons die geleentheid gegee om nie net hul wingerde en wynmaakfilosofie beter te leer ken nie, maar ook om hul storie met ander te deel. Ons nooi jou uit om na die video te kyk en meer te ontdek oor die mense, die geskiedenis en die passie agter hierdie besonderse wynplaas.