У нас вы можете посмотреть бесплатно Hier is ek Heer | Suider-Paarl Gemeente или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
HIER IS EK HEER (CCLI 6623517) W&M: Ferreira Marais Akkoorde: https://suiderpaarl.co.za/wp-content/... Die Suider-Paarl Gemeente musiekgroep is: Gavin Watson Anita Kemp Vicus Kruger Rachelle Kruger Dieter Mellet Suzanne van Eeden George Andrews Cobus Steenkamp Theunis van der Merwe Sonja Cilliërs Stefaan Marais Pieter Heyns Elandri van Aardt MC Jacobs Riaan Goosen Johannes de Wet Ferreira Marais Matthew Duncan Spesiale dank aan Andries Visser, Marius Brouwer, Carlo de Villiers & Lukas de Beer vir julle groot harte, raad en talente. --------------------------------------------------------------------------| LIRIEKE Ek gee alles vir U want U's almagtig (U's almagtig) Deur my eie krag en wil kan ek nie meer nie (kan ek nie meer nie) Want U sien die groter plan vir my op my knieë voor U roep ek uit! Hier is ek Heer, met my arms uitgestrek voor U Hier is ek Heer, kom vat my hand, kom neem beheer Hier is ek Heer, vorm my vou my soos U wil Hier is ek Heer voor U. Minder van myself, meer van U (x4) --------------------------------------------------------------------------| Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente tydens verskeie eredienste in September 2025. Kontak gerus ferreira@suiderpaarl.co.za vir meer inligting. © FLAM Musiek Uitgewers